• For an immediate quote call +61 026113 1343

  • Dagbreek: Klein besigheid – Jeff September Furniture Removals

  • Jeff September is ‘n uiters betroubare meubelvervoerder van Kaapstad. Hy het die familie-onderneming, Jeff September Furniture Removals, by sy pa oorgeneem.

    Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
    Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za

    kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies – daar’s iets vir die hele familie!

    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!